
Dienste
Ons verskaf die volgende dienste:
- Grondopnames om die geskiktheid te bepaal van grond vir die vestiging van ʼn wingerd.
- Plaasbeplanning (onderstok-geskiktheid, grondvoorbereiding, kultivar-aanbevelings, blokontwerp, ens.)
- Prestasie van klone vir spesifieke streke en terreine.
- Wingerdboukundige konsultasie.
- Opvolg van nuwe aanplantings.
- Gereelde velddae vir kliënte om die jongste inligting te deel aangaande nuwe kultivars, onderstokke, mark-tendense, ens.
Kontak Johan Wiese, Andrew Teubes of Koos van der Merwe:
Tel 021 864 1018 Faks 021 864 3689
e-pos vgroenberg@vgb.co.za
www.vgnurseries.co.za